"Instellings" "Nog" "Skerm" "Helderheidvlak" "Aanpasbare helderheid" "Pas skermhelderheid by omgewing aan" "Aandbeligting is aan" "Nagmodus" "Netwerk en internet" "Selnetwerk" "{count,plural, =1{# SIM-kaart}other{# SIM-kaarte}}" "Aktief / SIM" "Onaktief / SIM" "Aktief / Afgelaaide SIM" "Onaktief / Afgelaaide SIM" "Voeg nog by" "Mobiele data" "Kry toegang tot data deur selnetwerk" "Selnetwerk" "Gebruik mobiele data" "Af" "Skakel mobiele data af?" "Keuse vereis" "Gebruik %1$s vir mobiele data?" "Jy gebruik tans %2$s vir mobiele data. As jy na %1$s toe oorskakel, sal %2$s nie meer vir mobiele data gebruik word nie." "Gebruik %1$s" "Swerwing" "Koppel aan datadienste tydens swerwing" "Laat dataswerwing toe?" "Swerwingheffings kan geld." "Datagebruik" "Primêre data" "^1 ^2 is gebruik" "^1-datawaarskuwing" "^1-datalimiet" "^1-datawaarskuwing / ^2-datalimiet" "{count,plural, =1{# dag oor}other{# dae oor}}" "Geen tyd oor nie" "Minder as 1 dag oor" "^2 gelede opgedateer deur ^1" "^2 gelede opgedateer" "Sopas opgedateer deur ^1" "Sopas opgedateer" "Bekyk plan" "Programdatagebruik" "beperk" "Gebruiksiklus-terugsteldatum" "Datum van elke maand:" "Stel" "Datawaarskuwing en -limiet" "Programdatagebruiksiklus" "Mobieledatagebruik" "Stel datawaarskuwing" "Datawaarskuwing" "Stel datalimiet" "Datalimiet" "Beperk datagebruik" "Jou voertuig se hoofeenheid sal mobiele data afskakel wanneer dit die limiet wat jy gestel het, bereik het.\n\nOorweeg dit om \'n konserwatiewe limiet te stel omdat die datagebruik deur die hoofeenheid gemeet word terwyl jou diensverskaffer die gebruik dalk anders bereken." "Stel datagebruikwaarskuwing" "Stel datagebruiklimiet" "Datagebruik word deur jou toestel gemeet. Dit kan van jou selfoondiensverskaffer se data verskil." "Stel" "Stoor" "OEM-netwerk" "Voertuiginternet" "As jy die voertuiginternet afskakel, kan sommige kenmerke of programme dalk ophou werk.\n\nKritieke data wat nodig is vir jou voertuig om te werk, sal nog met die voertuigvervaardiger gedeel word." "Skakel in elk geval af" "Voertuiginternet is afgeskakel. Dit kan sommige kenmerke of programme dalk verhoed om te werk. Kritieke data wat nodig is om jou voertuig te laat werk, sal steeds met die voertuigvervaardiger gedeel word." "%1$s gebruik tussen %2$s en %3$s" "Sluit by ander netwerk aan" "Netwerkvoorkeure" "Wi-Fi" "Skakel tans Wi-Fi aan …" "Skakel tans Wi-Fi af …" "Laai tans Wi‑Fi-lys" "Wi‑Fi is gedeaktiveer" "Kon netwerk nie vergeet nie" "Kon nie aan netwerk koppel nie" "Voeg netwerk by" "Koppel" "Koppel tans …" "Nie gekoppel nie" "Netwerk nie binne sendbereik nie" "Wagwoord" "Wys wagwoord" "Voer asseblief \'n netwerknaam in" "Netwerknaam" "Voer die SSID in" "Sekuriteit" "Seinsterkte" "Status" "Koppelspoed" "Frekwensie" "IP-adres" "Wys wagwoord" "Voer netwerknaam in" "Voer wagwoord in" "access_point_tag_key" "Swak" "Swak" "Redelik" "Goed" "Uitstekend" "%1$d Mbps" "2,4 GHz" "5 GHz" "Netwerkbesonderhede" "MAC-adres" "IP-adres" "Subnetmasker" "DNS" "IPv6-adresse" "Deurgang" "Wi‑Fi-voorkeure" "Skakel Wi-Fi outomaties aan" "Wi‑Fi aan by gestoorde hoëgehaltenetwerke, soos tuisnetwerk" "Onbeskikbaar omdat ligging af is. Skakel ""ligging"" aan." "Skakel Wi‑Fi-opsporing aan?" "Skakel aan" "Wi‑Fi-opsporing is aangeskakel" "Skakel outomaties oor na mobiele data" "Gebruik mobiele data wanneer Wi-Fi geen internettoegang het nie. Datagebruikheffings kan geld." "Soek en koppel aan wi-fi-netwerke" "Kom meer te wete" "Warmkolnaam" "Skakel tans %1$s aan …" "Ander toestelle kan aan %1$s koppel" "Warmkolwagwoord" "Sekuriteit" "WPA3-Personal" "WPA2/WPA3-persoonlik" "WPA2-persoonlik" "Geen" "Toegangpuntband" "Kies toegangspuntband" "Outo" "2,4 GHz-band" "5,0 GHz-band" "5,0 GHz-band verkies" "2,4 GHz" "5,0 GHz" "Kies 1+ band vir warmkol:" "Warmkol en verbinding" "Warmkol" "Af" "Skakel warmkol outomaties af" "Wi-Fi-warmkol sal afskakel as geen toestelle gekoppel is nie" "%s wil Wi-Fi aanskakel" "%s wil Wi-Fi afskakel" "Fout" "Toestel om saam met %1$s te gebruik" "Geen toestelle gekry nie. Maak seker dat toestelle aangeskakel is en beskikbaar is om te koppel." "Probeer weer" "Iets het voorgeval. Die program het die versoek gekanselleer om \'n toestel te kies." "Verbinding suksesvol" "Wys alles" "Soek" "Bluetooth" "Gebruik Bluetooth" "Naamlose toestel" "Saamgebinde toestelle" "Bind nuwe toestel saam" "Bluetooth sal aangeskakel word om saam te bind" "Ontkoppel toestel?" "Jou voertuig sal van %1$s ontkoppel word." "Voertuig se Bluetooth-adres: %1$s" "Toestel se Bluetooth-adres: %1$s" "Voertuignaam" "Hernoem hierdie voertuig" "Hernoem toestel" "Hernoem" "Beskikbare toestelle" "Profiele" "Skakel tans Bluetooth af …" "Skakel tans Bluetooth af …" "%1$s wil Bluetooth aanskakel" "%1$s wil Bluetooth afskakel" "\'n Program wil Bluetooth aanskakel" "\'n Program wil Bluetooth afskakel" "%1$s wil jou kopeenheid %2$d sekondes lank vir ander Bluetooth-toestelle sigbaar maak." "\'n Program wil jou kopeenheid %1$d sekondes lank vir ander Bluetooth-toestelle sigbaar maak." "%1$s wil Bluetooth aanskakel en jou kopeenheid %2$d sekondes lank vir ander toestelle sigbaar maak." "\'n Program wil Bluetooth aanskakel en jou kopeenheid %1$d sekondes lank vir ander toestelle sigbaar maak." "Sigbaar aan ander toestelle as %1$s" "My toestelle" "Voorheen gekoppel" "%1$s is gekoppel" "%1$s is ontkoppel" "Bluetooth-saambindversoek" "Bind saam en koppel" "Bluetooth-saambindkode" "PIN bevat letters of simbole" "Voer die saambindkode in en druk dan Return of Enter" "Bind saam met %1$s?" "Gee %1$s toegang tot jou kontakte en oproepgeskiedenis" "Jy sal hierdie PIN dalk ook op die ander toestel moet invoer." "Jy sal hierdie wagsleutel dalk ook op die ander toestel moet invoer." "Moet 16 syfers hê" "Gewoonlik 0000 of 1234" "Saambindversoek" "Tik om met %1$s saam te bind." "Kies Bluetooth-toestel" "Tale" "Tale en invoer" "Voorgestel" "Alle tale" "Sleutelbord" "Bestuur sleutelborde" "Teks-na-spraak-uitset" "Voorkeurenjin" "Huidige enjin" "Spraaktempo" "Toonhoogte" "Stel terug" "Klank" "Luivolume" "Navigasievolume" "Luitoon" "Kennisgewing" "Media" "Stel volume vir musiek en video\'s" "Wekker" "Foonluitoon" "Verstekkennisgewingklank" "Verstekwekkerklank" "Stoor" "Opletberigklanke" "Luitoon, kennisgewings, wekker" "Helderheid" "Pas skerm aan by swak lig" "Eenhede" "Spoed" "Afstand" "Brandstofverbruik" "Energieverbruik" "Temperatuur" "Volume" "Druk" "%1$s-%2$s" "%1$s/%2$s" "%1$d%2$s" "%1$d%2$s" "Meter per sekonde" "Omwentelings per minuut" "Hertz" "Persentiel" "Millimeter" "Meter" "Kilometer" "Myl" "Celsius" "Fahrenheit" "Kelvin" "Milliliter" "Liter" "Gelling" "Britse gelling" "Nanosekonde" "Sekonde" "Jaar" "Kilopascal" "Watt-uur" "Milliampère" "Millivolt" "Milliwatt" "Ampère-uur" "Kilowatt-uur" "Pond per vierkante duim" "Myl per uur" "Kilometer per uur" "Bar" "Graad" "Kilowatt per honderd myl" "Kilowatt per honderd kilometer" "Myl per gelling (VS)" "Myl per gelling (VK)" "Kilometer per liter" "Liter per honderd kilometer" "Programme en kennisgewings" "Wys alle programme" "Verstekprogramme" "Apps wat werkverrigting beïnvloed" "Programtoestemmings" "Beheer apptoegang tot jou data" "Programinligting" "Dwing stop" "Dwing stop?" "As jy \'n program dwing om te stop, kan dit wangedra." "Prioritiseer appwerkverrigting?" "Dit kan potensiële stelselonstabiliteit veroorsaak of hardeware lang termyn beïnvloed. Wil jy voortgaan?" "Ja" "Nee, dankie" "Deaktiveer" "Aktiveer" "Deïnstalleer" "As jy hierdie program deaktiveer, sal Android en ander programme dalk nie meer soos bedoel werk nie." "Deaktiveer program" "Nie vir hierdie profiel geïnstalleer nie" "Toestemmings" "Kennisgewings" "Berging en kas" "Prioritiseer programwerkverrigting" "Weergawe: %1$s" "Geen toestemmings is verleen nie" "Geen toestemmings is versoek nie" "Ongebruikte programme" "{count,plural, =1{# ongebruikte program}other{# ongebruikte programme}}" "Verwyder toestemmings en maak spasie oop" "%s se interne berging" "Gebruik stelselhulpbronne om programwerkverrigting te prioritiseer" "Datagebruik" "Programdatagebruik" "Gebruikgeskiedenis" "Alle programme" "Data- en wi-fi-gebruik" "Gebruikgeskiedenis" "Totale gebruik" "Voorgrond" "Agtergrond" "Laat data toe" "Laat dié program toe om mobiele data te gebruik" "Beperk data" "Gebruik mobiele data net as program op voorgrond is" "Bereken tans …" "{count,plural, =1{# bykomende toestemming}other{# bykomende toestemmings}}" "Let wel: Ná \'n herselflaai kan hierdie program nie begin voordat jy jou voertuig ontsluit het nie." "Bystand en steminvoer" "Bystandprogram" "Gebruik teks op die skerm" "Gee die bystandprogram toegang tot die skerminhoud as teks" "Gebruik skermkiekie" "Gee die bystandprogram toegang tot \'n prent van die skerm" "Steminvoer" "Outovuldiens" "Geen" "Is gekies" "Die assistent sal inligting oor programme wat tans op jou stelsel gebruik word, kan lees, insluitend inligting wat op jou skerm sigbaar is of toeganklik is binne die programme." "<b>Maak seker dat jy hierdie program vertrou</b> <br/> <br/> <xliff:g id=app_name example=Google Outovul>%1$s</xliff:g> gebruik wat op jou skerm is om te bepaal wat outomaties ingevul kan word." "Voeg diens by" "Oopmaak van skakels" "Geïnstalleerde programme" "Moenie gesteunde skakels oopmaak nie" "Maak %s oop" "Maak %s en ander URL\'e oop" "Maak by verstek oop" "Ander verstekke" "Verstekinstellings is nie gestel nie." "Jy het gekies om hierdie program by verstek oop te maak vir sekere handelinge." "Vee verstekke uit" "Maak gesteunde skakels oop" "Maak in hierdie program oop" "Vra elke keer" "Moenie in hierdie program oopmaak nie" "Gesteunde skakels" "Programme" "Onlangs oopgemaak" "Bekyk al %1$d programme" "Toestemmingbestuurder" "Beheer apptoegang tot jou data" "Vir Assistent en meer" "{count,plural, =1{# app wat werkverrigting beïnvloed}other{# apps wat werkverrigting beïnvloed}}" "Na stelsel- en ander instellings" "Spesiale apptoegang" "Wys stelsel" "Versteek stelsel" "Versteek stelselprogramme" "Verander stelselinstellings" "Hierdie toestemming laat \'n program toe om stelselinstellings te verander." "Kennisgewingtoegang" "Laat kennisgewingtoegang vir %1$s toe?" "%1$s sal alle kennisgewings kan lees, insluitend persoonlike inligting soos kontakname en die teks van boodskappe wat jy ontvang. Dit sal ook kennisgewings kan toemaak of aksieknoppies binne-in hulle kan aktiveer.\n\nDit sal die program ook die vermoë gee om Moenie Steur nie aan of af te skakel en verwante instellings te verander." "As jy kennisgewingtoegang vir %1$s afskakel, kan Moenie Steur Nie-toegang dalk ook afgeskakel word." "Skakel af" "Kanselleer" "Hierdie apps het stelselwerkverrigting negatief beïnvloed en is verhoed om op die agtergrond te loop.\nPrioritiseer app om agtergrondgebruik toe te laat en verwyder dit van hierdie lys." "Prioritiseer app" "Toegang tot premium-SMS\'e" "Premium-SMS\'e kan jou geld kos en die koste sal by jou diensverskafferfakture gevoeg word. As jy toestemming vir \'n program aktiveer, sal jy premium-SMS\'e met daardie program kan stuur." "Gebruiktoegang" "Gebruiktoegang laat \'n program toe om na te spoor watter ander programme jy gebruik en hoe gereeld, asook as jou diensverskaffer, taalinstellings en ander besonderhede." "Wi-Fi-beheer" "Wi-Fi-beheer laat \'n program toe om Wi-Fi aan of af te skakel, Wi-Fi-netwerke te soek en aan hulle te koppel, netwerke by te voeg of te verwyder, en om \'n warmkol wat net plaaslik is, te begin." "Meer" "Ligging" "Gebruik ligging" "Gee programme wat jy spesifiseer toegang tot jou ligging" "As jy dit afskakel, sal liggingtoegang vir alle apps, behalwe dié wat vir bestuurderbysrand benodig word, afgeskakel word." "Gebruik ligging vir bestuurderbystand" "Voertuigligging is af" "Bestuurderbystand-apps het nie toegang tot jou ligging nie" "Verander" "Gee programme wat jou help bestuur, toegang tot jou ligging" "As jy dit afskakel, sal bestuurderbystandkenmerke wat op ligginginligting staatmaak, gedeaktiveer word." "Skakel in elk geval af" "Onlangs gebruik" "Onlangs gebruik" "Bekyk alles" "Geen onlangse programme nie" "%1$s • Bestuurderbystand" "Apps met toestemming het toegang tot dié voertuig se ligging vir bestuurderbystandkenmerke" "Privaatheidsbeleid" "Programvlaktoestemmings" "Liggingdienste" "Gebruik ligging" "Ligging kan bronne soos GPS, wi-fi, selnetwerke en sensors gebruik om te help om jou toestel se ligging te skat." "Bestuurderbystand" "Ligginginligting wat na bestuurderbystand-apps toe gestuur word, bevat nie inligting wat jou identifiseer nie. Dit word hoogstens 2 dae lank geberg voordat dit uitgevee word." "Mikrofoon" "Gebruik mikrofoon" "Gee programme toegang tot jou mikrofoon" "Bestuur mikrofoontoestemmings" "Onlangs toegang gekry" "Geen onlangse programme nie" "0 programme het toegang" "{count,plural, =1{# van {total_count} programme het toegang}other{# van {total_count} programme het toegang}}" "Onlangs gebruik" "Bekyk alles" "Laai tans …" "Stelsel" "Stelselopdaterings" "Gevorderd" "Meer oor, regsinligting, terugstelling, en meer" "Android-weergawe" "Android-sekuriteitregstellingvlak" "Model en hardeware" "Model: %1$s" "Basisband-weergawe" "Kernweergawe" "Bounommer" "Bluetooth-adres" "Nie beskikbaar nie" "Status" "Status" "Status van die battery, netwerk en ander inligting" "Foonnommer, sein ensovoorts." "Meer oor" "Android %1$s" "Bekyk regsinligting, status, sagtewareweergawe" "Regsinligting" "Bydraers" "Handmatig" "Regulatoriese etikette" "Veiligheid- en regulatoriese handleiding" "Kopiereg" "Lisensie" "Bepalings en voorwaardes" "Stelsel se WebView-lisensies" "Muurpapiere" "Verskaffers van satellietbeelde:\n©2014 CNES / Astrium, DigitalGlobe, Bluesky" "Model" "Reeksnommer" "Hardewareweergawe" "Derdepartylisensies" "Kon nie die lisensies laai nie." "Laai tans …" "{count,plural, =1{Jy het nou # stap oor voordat jy \'n ontwikkelaar is.}other{Jy het nou # stappe oor voordat jy \'n ontwikkelaar is.}}" "Jy is nou \'n ontwikkelaar!" "Dis nie nodig nie – jy is reeds \'n ontwikkelaar." "Ontwikkelaaropsies" "Terugstellingopsies" "Terugstelling van netwerk, programme of toestel" "Stel netwerk terug" "Dit sal alle netwerkinstellings terugstel, insluitend:"
  • "Wi‑Fi"
  • "Mobiele data"
  • "Bluetooth"
  • "Vee alle voertuig-e-SIM\'e uit" "Dit sal nie jou diensplan kanselleer nie." "Kan nie e-SIM\'e terugstel nie" "Kies netwerk" "Stel instellings terug" "Stel terug?" "Stel alle netwerkinstellings terug? Jy kan nie hierdie handeling ontdoen nie!" "Stel instellings terug" "Netwerkinstellings is teruggestel" "Stel programvoorkeure terug" "Dit sal al die voorkeure terugstel vir:\n\n"
  • "Gedeaktiveerde programme"
  • \n
  • "Gedeaktiveerdeprogram-kennisgewings"
  • \n
  • "Verstekprogramme vir handelinge"
  • \n
  • "Agtergronddatabeperkings vir programme"
  • \n
  • "Enige toestemmingbeperkings"
  • \n\n"Jy sal geen programdata verloor nie."
    "Stel programme terug" "Programvoorkeure is teruggestel" "Vee alle data uit (fabriekterugstelling)" "Vee alle data en profiele van die inligtingvermaakstelsel af uit" "Dit sal alle data van jou voertuig se inligtingvermaakstelsel uitvee, insluitend:\n\n"
  • "Jou rekeninge en profiele"
  • \n
  • "Stelsel- en programdata en -instellings"
  • \n
  • "Afgelaaide programme"
  • "Jy is tans aangemeld by die volgende rekeninge:" "Ander profiele is vir hierdie voertuig opgestel." "Vee alle data uit" "Vee alle data uit?" "Dit sal al jou persoonlike profieldata, rekeninge en afgelaaide programme op hierdie inligtingvermaakstelsel uitvee.\n\nJy kan nie hierdie handeling ontdoen nie." "Vee alles uit" "Vee tans uit" "Wag asseblief …" "Datum en tyd" "Stel datum, tyd, tydsones en formate" "Stel tyd outomaties" "Stel tydsone outomaties" "24-uurformaat" "Gebruik 24-uurformaat" "Tyd" "Stel tyd" "Tydsone" "Kies tydsone" "Datum" "Stel datum" "Rangskik alfabeties" "Rangskik volgens tydsone" "Datum" "Tyd" "Admin" "Aangemeld as admin" "Gee admintoestemmings?" "Maak administrateur" "Die admin sal ander profiele kan uitvee, insluitend dié van ander admins, en \'n fabriekterugstelling op die inligtingvermaakstelsel kan uitvoer." "Hierdie handeling is nie omkeerbaar nie." "Ja, maak administrateur" "Skep nuwe profiele" "Maak foonoproepe" "Stuur SMS\'e met motor se mobiele data" "Installeer nuwe programme" "Deïnstalleer programme" "Voeg profiel by" "Nuwe profiel" "Voeg nuwe profiel by?" "Nadat jy \'n nuwe profiel geskep het, moet daardie persoon dit self pasmaak." "Programme kan vanaf enige profiel opgedateer word om deur alle ander profiele gebruik te word." "Profiellimiet is bereik" "{count,plural, =1{Net een profiel kan geskep word.}other{Jy kan tot # profiele skep.}}" "Kon nie nuwe profiel skep nie" "Vee hierdie profiel uit?" "Alle programme en data vir hierdie profiel sal uitgevee word" "Profiel is nie uitgevee nie. Herbegin die toestel en probeer weer." "Hierdie profiel sal uitgevee word wanneer jy profiele wissel of die voertuig weer aanskakel." "Maak toe" "Herprobeer" "Vee die laaste oorblywende profiel uit?" "As jy die enigste oorblywende profiel vir hierdie voertuig uitvee, sal alle data, instellings en programme wat met hierdie profiel geassosieer word, uitgevee word." "Jy kan ná die terugstelling \'n nuwe profiel opstel." "Kies nuwe admin" "Jy het minstens een admin nodig. As jy hierdie een wil uitvee, moet jy eers \'n plaasvervanger kies." "Kies admin" "Wissel" "Jy (%1$s)" "Naam" "Nie opgestel nie" "Wysig profielnaam" "Veld kan nie leeg wees nie." "Profielnaam wat ingevoer is, is ongeldig." "Gebruikers" "Profiele" "Toestemmings gegee aan %1$s" "Berging" "Musiek en oudio" "Ander programme" "Lêers" "Stelsel" "Stelsel sluit lêers in wat gebruik word om Android-weergawe %s te laat werk" "Oudiolêers" "Bereken tans …" "Programgrootte" "Profieldata" "Kasgeheue" "Totaal" "Vee berging uit" "Maak kas skoon" "Vee programdata uit?" "Hierdie program se data sal permanent uitgevee word. Dit sluit lêers, instellings, databasisse en ander programdata in." "Kon nie berging vir program uitvee nie." "%1$s is veilig losgemaak" "Kon %1$s nie veilig losmaak nie" "Rekeninge" "Voeg rekening by" "Geen rekeninge is bygevoeg nie" "Rekeninge van %1$s" "Sinkroniseer data outomaties" "Laat apps data outomaties herlaai" "Laat outomatiese datasinkronisering toe?" "Enige veranderinge wat jy op die web aan jou rekeninge maak, sal outomaties na jou voertuig gekopieer word.\n\nSommige rekeninge kan ook outomaties enige veranderinge wat jy op die voertuig maak, na die web kopieer." "Moenie outomatiese datasinkronisering toelaat nie?" "Dit sal data bespaar, maar jy sal elke rekening self moet sinkroniseer om onlangse inligting in te samel. En jy sal nie kennisgewings ontvang wanneer opdaterings plaasvind nie." "Rekeninginligting" "Voeg rekening by" "Voeg \'n rekening by" "Beperkte profiele kan nie rekeninge byvoeg nie" "Verwyder rekening" "Verwyder rekening?" "As hierdie rekening verwyder word, sal al sy boodskappe, kontakte en ander data op die toestel uitgevee word!" "Kon nie rekening verwyder nie." "Rekeningsinkronisering" "Sinkronisering is aan vir %1$d van %2$d items" "Sinkronisering is aan vir alle items" "Sinkronisering is af vir alle items" "Sinkronisering is AF" "Sinkroniseerfout" "%1$s laas gesinkroniseer" "Sinkroniseer tans …" "Tik om nou te sinkroniseer %1$s" "Sinkroniseer nou" "Kanselleer sinkronisering" "Sinkronisering ondervind tans probleme. Dit sal binnekort terug wees." "Privaatheid" "Inligtingvermaakstelseldata" "Beheer apptoegang tot jou ligging" "Kamera" "Beheer apptoegang tot jou kameras" "Mikrofoon" "Beheer apptoegang tot mikrofoon" "Inligtingvermaakstelseldata" "Bestuur aktiwiteite en inligting wat in hierdie voertuig gestoor is" "Vee jou profiel uit" "Vee jou profiel en rekeninge van die inligtingvermaakstelsel af uit" "Hierdie handeling is nie vir jou profiel beskikbaar nie" "Sekuriteit" "Skermslot" "Geen" "Patroon" "PIN" "Wagwoord" "Kies \'n slottipe" "Slotopsies" "Voer jou patroon in" "Bevestig" "Teken oor" "Gaan voort" "Herprobeer" "Slaan oor" "Stel \'n skermslot" "Kies jou PIN" "Kies jou wagwoord" "Huidige skermslot" "Stel \'n patroon vir sekuriteit" "Vee uit" "Kanselleer" "Jou nuwe ontsluitpatroon" "Teken \'n ontsluitpatroon" "Lig vinger op wanneer jy klaar is" "Patroon is aangeteken" "Teken patroon weer om te bevestig" "Verbind minstens 4 kolle. Probeer weer." "Verkeerde patroon" "Hoe om \'n ontsluitpatroon te teken" "Kon nie patroon stoor nie" "Te veel verkeerde pogings. Probeer oor %d sekondes weer." "Patroon steun nie rotasie nie; gebruik raak" "OK" "Verwyder skermslot?" "Dit sal enigiemand toegang tot jou rekening gee" "Profielslot" "Stel outomatiese ontsluiting op" "Voer jou PIN in" "Voer jou wagwoord in" "Stel \'n PIN vir sekuriteit" "Voer jou PIN weer in" "PIN moet minstens 4 syfers hê" "PIN is ongeldig; moet minstens 4 syfers bevat." "PIN\'e stem nie ooreen nie" "Kon nie PIN stoor nie" "Verkeerde PIN" "Verkeerde wagwoord" "Stel \'n wagwoord vir sekuriteit" "Voer jou wagwoord weer in" "Wagwoorde stem nie ooreen nie" "Vee uit" "Kanselleer" "Bevestig" "Moet minstens 4 karakters lank wees" "Hierdie slotsoort is nie beskikbaar nie." "Mag net syfers 0-9 bevat." "Toesteladministrateur laat nie toe dat \'n onlangse PIN gebruik word nie" "Jou IT-administrateur blokkeer algemene PIN\'e. Probeer \'n ander PIN." "Dit mag nie \'n ongeldige karakter insluit nie." "Wagwoord is ongeldig; moet minstens 4 karakters lank wees." "Toesteladministrateur laat nie toe dat \'n onlangse wagwoord gebruik word nie" "Kon nie wagwoord stoor nie" "Jou IT-administrateur blokkeer algemene wagwoorde. Probeer \'n ander wagwoord." "Moet minstens een letter bevat" "Moet minstens een syfer bevat" "Moet minstens een simbool bevat" "{count,plural, =1{Moet minstens # letter bevat}other{Moet minstens # letters bevat}}" "{count,plural, =1{Moet minstens # kleinletter bevat}other{Moet minstens # kleinletters bevat}}" "{count,plural, =1{Moet minstens # hoofletter bevat}other{Moet minstens # hoofletters bevat}}" "{count,plural, =1{Moet minstens # syfer bevat}other{Moet minstens # syfers bevat}}" "{count,plural, =1{Moet minstens # spesiale simbool bevat}other{Moet minstens # spesiale simbole bevat}}" "{count,plural, =1{Moet minstens # nieletterkarakter bevat}other{Moet minstens # nieletterkarakters bevat}}" "{count,plural, =1{Moet minstens # nienumeriese karakter bevat}other{Moet minstens # nienumeriese karakters bevat}}" "{count,plural, =1{Moet minstens # karakter bevat}other{Moet minstens # karakters bevat}}" "{count,plural, =1{Moet minstens # syfer bevat}other{Moet minstens # syfers bevat}}" "{count,plural, =1{Moet minder as # karakter wees}other{Moet minder as # karakters wees}}" "{count,plural, =1{Moet minder as # syfer wees}other{Moet minder as # syfers wees}}" "Stygende, dalende of herhalende groep syfers word nie toegelaat nie" "Skermslotopsies" "%1$s\n%2$s : %3$s dae gelede" "Vee eiebewyse uit" "Verwyder alle sertifikate" "Verwyder al die inhoud?" "Eiebewysberging is uitgevee." "Eiebewysberging kon nie uitgevee word nie." "Vergeet" "Koppel" "Ontkoppel" "Vee uit" "Verwyder" "Kanselleer" "Laat toe" "Moenie toelaat nie" "Weier" "Backspace-sleutel" "Enter-sleutel" "Verlaat demonstrasie" "Verlaat demonstrasiemodus" "Dit sal die demonstrasierekening uitvee en \'n fabriekterugstelling op die stelsel uitvoer. Alle profieldata sal verloor word." "Verlaat demonstrasie" "WYS AF" "Kenmerk is nie beskikbaar terwyl jy bestuur nie" "Kan nie profiel byvoeg terwyl jy bestuur nie" "Soek" "Assistent en stem" "Digitaleassistentprogram" "Gebruik teks op die skerm" "Gee Assistent toegang tot skerminhoud" "Gebruik skermkiekie" "Gee Assistent toegang tot skermprent" "Onlangs gestuur" "Alle programme" "Profiele en rekeninge" "Bestuur ander profiele" "Voeg \'n profiel by" "Vee hierdie profiel uit" "Voeg profiel by" "Skermhelderheid" "Skakel Bluetooth aan om jou toestelle te sien" "Maak Bluetooth-instellings oop om \'n toestel saam te bind" "Inligtingvermaakstelseladmin" "Geaktiveerde programme" "Gedeaktiveerde programme" "Programme met hierdie toestemming het toegang tot hierdie voertuig se data" "Geen voertuigadministrateurprogramme nie" "Die inligtingvermaakstelsel se administrasieprogram is aktief en laat die program %1$s toe om die volgende bewerkings uit te voer:" "Die aktivering van hierdie inligtingvermaakstelselprogram sal die program %1$s toelaat om die volgende bewerkings uit te voer:" "Aktiveer dié inligtingvermaakstelselapp?" "Aktiveer hierdie inligtingvermaakstelselprogram" "Deaktiveer en deïnstalleer" "Deaktiveer hierdie inligtingvermaakstelselprogram" "Die organisasiebestuurder kan programme en data wat met hierdie profiel geassosieer word, insluitend instellings, toestemmings, korporatiewe toegang, netwerkaktiwiteit en die voertuig se ligginginligting, monitor en bestuur." "Die organisasiebestuurder kan programme en data wat met hierdie profiel geassosieer word, insluitend instellings, toestemmings, korporatiewe toegang, netwerkaktiwiteit en die toestel se ligginginligting, monitor en bestuur." "Die organisasiebestuurder kan programme en data wat met hierdie inligtingvermaakstelsel geassosieer word, insluitend instellings, toestemmings, korporatiewe toegang, netwerkaktiwiteit en die voertuig se ligginginligting, monitor en bestuur." "Die organisasiebestuurder sal dalk toegang kan kry tot data wat met hierdie inligtingvermaakstelsel geassosieer word, programme kan bestuur en hierdie voertuig se instellings kan verander." "Dit is onbeskikbaar" "Kan nie volume in hierdie bestuurde voertuig verander nie" "Kan nie oproepe in hierdie bestuurde voertuig maak nie" "Mag nie SMS\'e in hierdie bestuurde voertuig stuur nie" "Kamera is nie in hierdie bestuurde voertuig beskikbaar nie" "Kan nie skermskote in hierdie bestuurde voertuig neem nie" "Kan nie hierdie program in hierdie bestuurde voertuig oopmaak nie" "Geblokkeer deur jou kredietverskaffer" "Die organisasie beperk toegang tot sekere van die kenmerke.\n\nKontak die organisasiebestuurder as jy vrae het." "Voertuigadministrasieprogramme" "{count,plural, =1{# geaktiveerde program}other{# geaktiveerde programme}}" "Geen geaktiveerde programme nie" "%1$s se voertuigbeleid" "Voertuigbeleid" "Instellings wat deur die organisasiebestuurder bestuur word" "Kom meer te wete oor %1$s" "Inligting vir bestuurde voertuig" "Instellings bestuur deur vlootadmin" "Die vlootadmin kan instellings verander en sagteware in die inligtingvermaakstelsel installeer om toegang tot data in hierdie bestuurde voertuig te gee.\n\nKontak jou vloot se admin vir meer besonderhede." "Inligting wat jou vlootadmin kan sien" "Veranderinge wat jou vlootadmin gemaak het" " "
  • "Data wat met jou bestuurde voertuig se rekening geassosieer word"
  • \n" "
  • "Lys programme in jou bestuurde voertuig"
  • \n" "
  • "Hoeveelheid tyd en data wat in elke program gebruik is"
  • "Jou toegang tot die inligtingvermaakstelsel" "Lys programme in jou voertuig" "Aantal programme is geskat. Dit sluit dalk nie programme in wat buite die Play Winkel geïnstalleer is nie." Minimum %d programme Minimum %d program %d programme %d program "Mees onlangse netwerkverkeerloglêer" "Mees onlangse foutverslag" "Mees onlangse sekuriteitloglêer" "Geen" "Programme is geïnstalleer" "Liggingtoestemmings" "Mikrofoontoestemmings" "Kameratoestemmings" "Verstekprogramme" "Versteksleutelbord" "Stel op %s" "Globale HTTP-instaanbediener is gestel" "Vertroude eiebewyse in jou persoonlike profiel" " "
  • "Admin kan die inligtingvermaakstelsel sluit en die wagwoord terugstel"
  • \n" "
  • "Admin kan data in inligtingvermaakstelsel uitvee"
  • "Mislukte wagwoordpogings voordat alle data in inligtingvermaakstelsel uitgevee word" "Mislukte wagwoordpogings voordat alle profieldata uitgevee word" %d pogings %d poging Kameraprogramme Kameraprogram E-poskliëntprogramme E-poskliëntprogram Foonprogramme Foonprogram "Deel foutverslag?" "Hierdie voertuig se organisasiebestuurder het \'n foutverslag versoek om met die foutsporing van hierdie toestel te help. Programme en data sal dalk gedeel word." "Hierdie voertuig se organisasiebestuurder het \'n foutverslag versoek om met die foutsporing van hierdie toestel te help. Programme en data sal dalk gedeel word en jou toestel sal dalk tydelik stadiger wees." "Hierdie foutverslag word met hierdie voertuig se organisasiebestuurder gedeel. Kontak hulle vir meer besonderhede." "Deel" "Wys af" "Stel die inligtingvermaakstelsel terug" "Jou stelsel het \'n versoek ontvang om \'n fabriekterugstelling te doen en alle data uit te vee. Jy kan dit nou terugstel of dit sal teruggestel word wanneer die motor weer begin. Jy kan dan \'n nuwe profiel opstel." "Stel nou terug" "Stel later terug" "Inligtingvermaakstelsel stel terug as kar begin." "Die motor moet geparkeer wees om terug te stel." "Hierdie instelling kan nie nou onmiddellik verander word nie" "Toeganklikheid" "Onderskrifte" "Onderskrifvoorkeure" "Af" "Aan" "Skermleser" "Wys onderskrifte" "Teksgrootte" "Grootte en styl van onderskrif" "Baie klein" "Klein" "Verstek" "Groot" "Baie groot" "Onderskrifstyl" "Stel volgens program" "Wit op swart" "Swart op wit" "Geel op swart" "Geel op blou" "Skermleser" "Af" "Sê items op die skerm hardop" "Gebruik %1$s" "Opsies" "Instellings" "Kamera" "Gebruik kamera" "Gee alle programme toegang tot jou kamera" "Bestuur kameratoestemmings" "Onlangs toegang gekry" "Geen onlangse programme nie" "0 programme het toegang" "{count,plural, =1{# van {total_count} programme het toegang}other{# van {total_count} programme het toegang}}" "Onlangs toegang gekry" "Bekyk alles" "Laai tans …"